

MKA 2012
BAIE BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT GESTEM HET IN DIE MK AWARDS!!!
Die bekroonde vier Potchefstroomse rocklatte – Winterstasie – moker kultuur op ‘n nuwe album wat kook! Hulle sing: “As jy val, staan op. Die pad is oop vir jou, vol vertroue in jouself. Doen wat reg is!”